Steve Carell

Steve Carell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Steven John Carell
Geboorte 16 Augustus 1962 (1962-08-16)
Concord, Massachusetts
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, komediant, vervaardiger, en draaiboekskrywer
Aktiewe jare 1989-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Carell (gebore 16 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse akteur, komediant, vervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), Little Miss Sunshine (2006), en Foxcatcher (2014), en in die televisiereeks The Office (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy